URCSA - Home Page Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) bely dat hy 'n deel vorm van die unieke, heilige en uitverkore eiendomsvolk en gemeente wat die Seun van God deur sy Woord en Gees uit die ganse menslike geslag vir Hom vergader (Heidelbergse Kategismus Sondag 21). Daarom beskou hy homself, ondanks al sy gebrekkigheid en sondigheid, as ware openbaring van die kerk van Christus in hierdie land, wat geroep is om in sy bestaan al die eienskappe en kenmerke van die ware kerk tot uitdrukking te laat kom (NGB Art 27-29). Vgksa.org.za~Site InfoWhoisTrace RouteRBL Check