Solidariteit Instituut Baie welkom by die Instituut vir Grondwetlike en Arbeidsregtelike Studies se webblad. Hierdie webblad is jou bron van inligting oor grondwetlike en arbeidsregtelike kwessies. Solidariteitinstituut.co.za~Site InfoWhoisTrace RouteRBL Check
Solidariteit Helpende Hand Helpende Hand se benadering tot die armoedevraagstuk kan beskryf word as opheffing-deur-opleiding. Dit staan in kontras teenoor die staat opheffing-deur-toelaes en teenoor die sogenaamde liefdadigheidsbenadering waar daar uit blote jammerhartigheid lewensmiddele geskenk en versprei word as die enigste vorm van hulpverlening. Helpendehand.co.za~Site InfoWhoisTrace RouteRBL Check